1 reviews | Active since Jul 2015
Na my voorige oproep na vodacom MOES EK Weet Bel !!!!! Ek het met Lee-Ann 'n vloer bestuurder gepraap. Sy was vriendlik maar nie veel vam hulp nie sy wou gehaat het ek moes weer deur gaan na die veskinende dep. Ek het vir haar ge se sy kan die korekte mens kry om my te ****a ek gaan nie rond bel nie. En vir haar haar gese ek soek die 'n vlolledige terug betaaling van my rek wat hulle dubbel afgetrek het.<br> Ek is bitterlik teleergeste in Vodacom. Ek wag vir my oproep
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.