JE
Jackie E

1 reviews | Active since Nov 2020

21 Dec 2023, 23:16

Oorprys om foon te laat opgradeer Vodacom Repairs Tygervalley

Ek het vandag Vodacom Repairs in Tygervalley besoek aangesien ek vermoed het my foon kan dalk gehack wees, Die man by die repair toonbank het binne 3 minute gesien dat my whatts up gehack was, Hy het ook gese daar is virusse op my foon, Ek sit elke dag my anti virus aan en dit het nie virssuse gister gewys nie hoe dit ook sein ek was ook daar vir `n opgradering. Volgens die opgradeering pakket was alles ingesluit en moes hulle net my info van my ou foon na die nuwe foon laai, Hulle was plus minus 1uur en 15 minute besig met my foon en het gesê ek moet gaan rondloop in die Maal in daardie tyd, Eers het hy gesê dit gaan R1500 kos maar toe ek moet betaal toe se hy skielik dit kos R2095 ek het vir hom gese dit is te veel maar hy het aangedring dat ek dit moet betaal. Toe ek betaal het hy glad nie vir my `n strokie gegee nie, Toe ek hom ek soek `n strokie het hy agtertoe geloop en vir my `n handgeskrewe faktuur gegee met geen besonderhede van die koste per item nie. Ek het hom gevra ek soek 1`n gedrukte til strokie sodat ek kan sien wat alles gekos het sy antwoord aan my was dat ek dit more moet kom kry, Ek beskou hierdie hele aangeleentheid as totaal uitbuiting en oorprys en nie korrek nie. Ek het geen nuwe stel gekoop nie die R2095 was net om die inligiting van die een foon na die ander te laai en die kamstige Virus te verwyder en die setup hack wat hom 3 minute gevat het af te haal, Kan die eienaar van hierdie winkel dit is Vodacom Repairs Tygervalley , Shop LL 118 asb dringend vir my ingaan op hierdie saak. Ek is glad nie gelukkig met hierdie hele aangeleentheid nie,

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply22 Dec 2023, 07:50
Official
Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team