TO
Tracey O

1 reviews | Active since Nov 2023

20 Nov 2025, 11:40

Ongeskikte Vodacom personeel

Ongeskikte barbaar wat van Vodacom af bel met die nommer ***. As ek vra praat my taal en nie jou taal of ten minste Engels ek is die kliënt sit jy foon in my ore neer. Dan moet mens met sulke mense besigheid doen. Oproep 11h31 so check julle rekords

0
Replies (0)