JVDB
Jannie Van Der Berg

1 reviews | Active since May 2017

05 May 2017, 07:49

Ongelukkige klieent wat raadop is.

<p>Mnr van der Berg van Vanderbiljlpark. Ons besigheid het vir ons ****rak fone by vodacom gekry. Ons is al jare kliente by hul met geen probleme tot nou. Ons het die Cat S30 gekies want vir ons werks omstandighede is dit n sterk foon by Mittal. Probleem van foon is hy s***el vanself af en reboot en omdat ek n "pin" op het moet ek eers my "pin" insit voor foon aan is en het so al van my uiroepe gemis omdat my foon afgegaan het deur die nag en werk my nie in die hande kon kry . Ek het dit als genoem vir Madelein Voster die dame by Vodacom Vanderbilpark wat my help met die foon. Sy het als deurgevoer na hoofkantoor na Hester Horn en Jolandih soos ek op al die eposte kon lees maar geen terug voering . Sy het tot op datum al die eposte vir my gegee en ek sien sy pleit en probeer haar bes maar een persoon kan nie die besluit alleen maak.Die enigste persoon wat wel terugvoering gegee het was n dame Lindiwe wat op 6 April aan Madelien genoem het per epos dat " an exchange will be considered. Nou ek wag nog....Ek het gister 4 Mei my foon gaan haal vir die 5de keer en hy sit homself nog steeds af en dit na 4 sagte ware opgraderings en nuwe bord (board swop) wat hul ingesit het die 5 de April. Ek sit hier met 6 werksnr van my foon wat ingehandig is waarvan 5 vir dieselfde probleem was. My foon is meer n werkwinkel as by my. Almal by ons werk het dieselfde probleem met die Cat S30 as jy jou "pin" verwyder reboot by maar na rukkie kom hy vanself aan so jy hoef nie te lank te wag maar regtig is dit die moeite werd want in daai tyd veloor ek werk. Almal wil fone terug vat maar wat gaan dit help kyk hoeveel ek deurgaan. Dit het my al uitroepe gekos soos ek vroeer genoem het en ek het dit ook aan Madelein verduidelik. Al wat ek gevra het is gee my net n ander foon wat werk as ek ander foon gehad het was dit nie probleem maar dis my enigste foon en my werk lui hieronder. Ek is nie n moeilike mens maar regtig ek is keelvol .</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply05 May 2017, 08:45
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team