JJvR
Joey Jansen van Rensburg

1 reviews | Active since Apr 2021

06 Apr 2021, 13:55

Ongelukkig met Vodacom se reaksie

Ek het Desember 'n oproep van Vodacom Direct ontvang en David Cheddy het vir my die wonderlike pensionaris af**** aangebied op my huidige selfoonrekening sowel as 3G stokkie. David het ook gese hy stuur al die inligting per SMS wat nou nog nie gebeur het nie. Slegs 'n bestelling nommer is deurgegee. K*** Kanseleer die geskenkbewys van R5 000:00 vir 'n kook kursus telefonies aan my toegeken tydens telefoongespek vanoggend 17 Desember 2020. Ons was by ons plaaslike Vodacom agent en hulle het ons gehelp om die rekening opdatering te stop aangesien die inligting wat telefonies gegee is en die op die ****rak nie ooreenstem nie. Baie dankie vir hulle hulpvaardigheid en goeie diens!! Toe kom die skok!!! My rekening wat elke maand R456.99 was is toe in Januarie R924.73. Februarie R617.57 en Maart R716.98!!!! Was met vakansie en op 3 Februarie het die plaaselik Chats kantoor weer 'n versoek gerigvir regstelling, het metj Jaccueline Maziya gepraat en sou die 8ste Febr opgelos gewees het. Op 19 Maart was daar nog geen regstelling. Kanselleer my 3G kaart by Norman en ook by Hlengwe met geen resultate tot dusver. Was vandag 6 April weer by Nicolas by die plaaslike Vodacom Chats kantoor en hy het met Carice gepraat wat hopenlik die probleem gaan oplos. Hoop om gou van Vodacom te hoor en terugbetaling te ontvang want sulke dinge maak dat mens van vers****** verander omdat mense nie hul werk doen nie.

JI Janen van Rensburg.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply06 Apr 2021, 14:15
Official
 
Dear Customer, 
 
Thank you for making us aware of your complaint. 
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. 
 
***Please note*** Beware of phishing ****s. 
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details 
 
Regards, 
 
Vodacom Consumer Website Team