1 reviews | Active since Oct 2019
ONDEURSIGTIGE WEBSITE LEI TOT ONINGELIGTE BESLUITE
Ek is in kennis gestel dat ek kan upgrade en dat ek dit op die website kan doen. EK het gaan navorsing aanlyn en kies die nuwe pakket. Ek kry bevestiging dat my nuwe pakket slegs R399 per maand gaan wees en ek sit die order deur. Skielik is my rekening met R430 per maand meer gedebiteer. Ek log aanlyn in en sien hulle hef 2 "handsets". Doen navraag en ek word ingelig ek moet steeds vir my ou foon betaal. HOe werk dit????? Nerens toe ek opgegradeer het is daar genoem dat ek steeds vir die ou foon moet betaal nie? EK kon dis nie 'n ingeligte besluit neem nie. Daar is geen deursigtigheid nie. EN die antwoord by die call centre - NO MA'am if you phoned we would have told you. HOe kan enige mens dan julle hoogs aangekrewe internet selfhelp diens gebruik???? Dis hierdie sooort ondeursigtigheid wat maak dat mens alle vertroue in besighede verloor. In die verlede wanneer jy opgradeer vervang die nuwe pakket jou ou een. Hoe dan nou???? NEE VODACOM - Julle het my nie ingelig nie . NERENS was daar enige indikasie dat ek R430 meer gaan moet betaal nie - indien dit was sou ek gewag het met opgradering aangesien ek nie daardie klas van geld het om te mors in 'n maand nie. EK is diep teleurgesteld en wil almal aanraai BLY WEG VAN VODACOM en hul ONDEURSIGTE WEBSITES.
Kindly be advised that we were not able to make contact with you. Please call 082135 for any further assistance.
Kindly be advised that we were not able to make contact with you. Please call 082135 for any further assistance.
