ML
Maryke L

1 reviews | Active since Sept 2015

25 Sept 2015, 16:39

Onaanvaarbare diens

Vodacom se diens is uiters swak. Ons het n selfoon gehad wat heeltyd probleme gegee het en vodacom het nie gehelp om die probleem op te los nie. Ons het toe besluit om die probleem vir hulle op te los en n nuwe selfoon teen duurste te koop. Die selfoon wat ek nou het, gee net soveel probleme, bv as ek oproepe ontvang of selfs as ek bel dan kan ek niks hoor wat die ander persoon s? nie, dis asof die sein weg gaan terwyl ons praat en vodacom kan geen antwoorde gee oor wat moet gebeur nie. Ek kan nie die foon instuur nie want waarmee moet ek kommunikeer? Hulle bied nie n tydelike foon of ander oplossing aan nie? Wat nog frustrerend is, is dat binne en veral buite Robertson op baie plase is sein so swak dat mens absoluut niks uitgerig kry op jou selfoon nie. As mens oproepe maak of ontvang, breek dit heeltyd op. Boodskappe gaan meestal eers na n tyd deur en soms is dit belangrik. Iets moet gedoen word want so kan mens nie aan sukkel nie. Mens kan nie betaal vir diens wat jy nie kry nie. Dis onaanvaarbaar!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply26 Sept 2015, 09:11
Official
Hello Lloyd85,

Thank you making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards

Consumer Website Team