RP
Ronel P

1 reviews | Active since Jan 2016

23 Nov 2018, 09:57

Omgekrap

Vorige klagte geplaas Terugbetaling van vodacom af

Op Maandag 5 November bel vodacom ons om te se ons het nie op die einde van die maand 31 Oktober ons betaling gemaak nie. Ons debiet order gaan vir 8 jaar nie meer op daai datum van elke maand af nie maar wel op die 7de van elke maand. So betaal ons toe maar op die 5de November ons betrag en op die 7de gaan dieselfde bedrag af. Ons bel hulle dadelik en vra wat is aan die gang. So se hulle hulle sal bedrag wat ons betaal het trug betaal. Kry die volgende sms Your query has been escalated to of our Solution Experts. Your ref number is: 1- ********** ********** . Sedert dien niks verder nie. Bel jy is dit van bakpoort na stuurboort en niks verder gebeur. Sal dit baie waardeer indien julle kan help Baie dankie

Dit is reeds 2 dae na ek die saak aan gegee het en n persoon my man, die rekening houer, ges***el het en gese het hy betaal dadelik die bedrag terug. Wel ons het nog niks ontvang nie. Julle is vinnig om te bel en te se ons skuld as daar wel n debiet order is maar julle vat julle tyd as dit by terug betaling kom. Ek sal waardeer as julle spoedig iets doen. Agv julle nalatigheid het ons finansiele probleme.

Ek sukkel alreeds van die 8ste November af met die probleem elke keer is dit n ander verskoning.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply23 Nov 2018, 10:02
Official
 Dear Customer, Thank you for making us aware of your query. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team 

Best regards,