1 reviews | Active since Oct 2015
Ek het my tabelet op ****rak gekry Feb 2015 n maand terug het hy hom self begin aan en af sit.<br> ek het hom na n vodacom winkel in Mokopane gevat hulle het gese hulle moet hom na Pietersburg toe stuur omdat hy nog op ****rak is. hy het terug gekom en daar was niks aan hom gedoen nie. hy was nog die selfde.<br> hy is weer ingestuur maar ek het die onder hulle aandag gebring dat sonder n simkaar bly hy die hele week aan sonder om af te sit. Vandag kry ek hom net soi terug en word mee gedeel dat die R 414.00 gaan wees omdat dit sy batery is en die batery se waarborg verval het. As dit die batery was sou hy mos die heeltyd tyd aan en af gesit het en nie net as daar n simkaart in is nie. Hy is die heeltyd aan en sodra jy n sim kaart in sit sit hy aan en af van self tot die batery pap is. ek gaan nie daai geld betaal vir n nuwe batery nie omdat ek nie kan sien dat dit die batery is nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.