JS
Johanna S

1 reviews | Active since May 2015

18 May 2015, 17:34

NO SERVICE

Ek het 21 April Apple S5 mini selfoon bestel op ****rak vir my seun. Eerstens wou Vodacom nie die foon direk vir my seun in Stellenbosch stuur nie. Ek ontvang die foon 12 Mei 2015. Dit kos my 'n ekstra R180 om die foon in Stellenbosch te kry. 14 Mei het ek die lyn geaktiveer en wag nog steeds dat die lyn kan werk. Ek vertrou dat u vir my die saak kan oplos.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply19 May 2015, 13:39
Official
Hello J Swanepoel,

We do thank you for the posting.

The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team