PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

16 Feb 2017, 18:04

No response of Customer care

Ek het 2 fone en 1 Tablet op ****rak I ********** -2.Vir die afgelope 3 jaar het ek geen probleme gehad met die ****rak waar hulle n sekere bedrag airtime gee om te s***el nie.

Soos nou n week terug stuur ek n sms na *100# en hulle laat my weet ek het R184 OP MY FOON.

Die volgende keer toe ek wil bel is daar niks nie.Waar is die geld heen en as julle se dit is vir data maak julle n groot fout want ek wil nie die foon gebruik vir data nie.

verder het dieselfde gebeur met ********** 228.daar was geld op om te bel en die volgende keer is dit nul.waar is die geld heen.

Hoekom na 3 jaar wat ons die fone het gebeur dit nou.Daar moet iets verkeerd wees.

Julle kom ook nie terug na n mens toe nie nadat dit my 3 de keer IS dat ek dit op Hallo Peter gesit het.

Watse swak diens is die ek het dit ook op julle website gerapporteer en ook veniet.GEEN ,GEEN MAAR GEEN TERUG VOERING NIE.

REGTIG N BAIE SWAK ORGANISASIE.

EK SAL MOET KYK NA N ANDER ****RAK DIE EIENDE VAN DIE JAAR WANT SO KAN DIT NIE AANGAAN NIE.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply17 Feb 2017, 07:18
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team