RS
Randall S

1 reviews | Active since Jan 2016

25 Jan 2016, 11:49

No client survey at Vodacom

My vrou in is Feb 2015 oorlede en van die dag dat sy oorlede is sukkel ek om haar ****rak op my naam tekry.Absa trust het al in October 2015 al die uitstaande geld betaal aan Vodacom. Daar is geen hulp van Vodacom nie. Ek het na my naste Vadacom Shop toe gegaan en alles ingevil wat Vodacom van my verlag. En nogsteets niks nie. Haar ****rak is amper nou al klaar uit geloop en geen voordeele gekry nie maar nog steets will Vodacom het ek moet betaal. Maar aan wie, ek doen alles van my kant af. Ek het byvoorbeeld die 21/12/2015 van ontrent 08:00 tot net voor 12uur met LEGAL gepraat en nog steets niks nie. En dit is maar net een van die dae. As Vodacom op die stelsel gaan kyk hoeveel keur het ek hulle al gebel het oor die probleem dan sal hulle sien hoefeelkeur ek al gebel het. Absa trust probeer om tehelp en dankie aan hulle. Maar nogsteets geen sukses nie. Die nr is ook al gedelet van die netwerk of. sal graag die ****rak wil oor vat na my naam toe. Maar die die groot woord \ PASSING THE BUCK"kom baie voor. Word belowe Vodacom sal bel"

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply25 Jan 2016, 12:49
Official
Hello Randall Stearn,

Thank you making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
Consumer Website Team