MS
Marthie S

1 reviews | Active since Dec 2016

13 Dec 2016, 13:45

Nag by Vodacom

<p>Moeg vir leë beloftes? Moet asseblief nie dink jy gaan regkom by Vodacom nie Ek was vanoggend WEER by Vodacom Reds Mall, maar die probleem is nie hulle nie dit is Vodacom self, die tegniese afdeling. Ek het op 25 November my ****rak "ge-migrate" en toe begin die nagmerries Eerstens verdamp my "caller id" en ligtyd , data en smse en toe ons dit probeer regstel verskyn my nommer wat ek al van 1997 het skierlik van die sisteem af . Nou ja volgens Vodacom is my probleem opgelos want hulle het die klagte van die sisteem afgehaal. Kan glad nie met hierdie nommer aanlyn gaan om al my besonderhede van lugtyd, data of smse te bepaal nie PATETIES VODACOM SA</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply13 Dec 2016, 14:51
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team