PB
Patrick B

1 reviews | Active since Jan 2016

08 Jan 2016, 12:29

My Rek No. ***3-7 tel: ***

Kry sms v Vodacom ek moet bevestig vir aansoek te Centurion vir 2pack.
Ek stop dit dadelik het nie aansoek gedoen.
Staat 3/10/2015 daarna wys internasionale oproepe van R450,
ek ****ak Vodacom, dit was nie van my foon af gedoen.
Vodacom se daar is weer 2pack geaktiveer by Centurion pta.
Weereens se ek stop dit dis nie ek nie.
Staat 3/11/2015 wys weer internasionale oproepe van R672.38.
Ek ****ak Vodacom verskeie keure daarna, herhaaldelik is daar gese dit is ondersoekeenheid toe gestuur.
Ek het ook beedige verklaring afgele by SAPS en aan Vodacom gemail.
Nog niks is gedoen nie!
Laat Desember 2015 is my foon afgesny.
Hulle is meegedeel dat balans sal vereffen word sodra rekening uitsorteer is.
Ek is 'n klient van Vodacom vanaf 1994 en nog nooit was my rek laat of wanbetaal nie!
Ek vra asb om u hulp!
Tydelike nommer ***
Indien u enige state of bewyse verlang kan ek dit stuur!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply08 Jan 2016, 14:47
Official
Hello patbibbey,

Thank you for making us aware of this issue.

A consultant will review and make contact with you to assist.

Kindest Regards
MK
Consumer Website Team