1 reviews | Active since Jul 2016
Moet nooi Vodacom gebruik nie

Probeer al vir die laaste 2 maande my selfoon rekening uitsorteer. Ek het 3 Mei opgegradeer en word nogsteeds teen die vorige ****rak" gebill". Probeer dit in Junie uitsorteer gaan na Vodacom winkel toe en spandeer ure op die foon met klientediens.Niks word uitgerig nie!!!!!!!! So kom Julie se rekening en dis nog meer as Junie sn wat ek dink belaglik is omdat ek dit reeds dit probeer uitsorteer!!!Ek WYER toe om my rekening te betaal totdat dit uitgesorteer is. Weereeens gaan ek meer as 1 maal na Vodacom winkel en spandeer ure op die foon met klintediens,niks word uitgerig nie!!!! Kry heeltyd smses van asb betaal jou rekening om boetes te voorkom!! So gister op my verjaarsdag wird my foon afgesny omdat ek nie betaal het nie!!!!Ek is SOOOOOO kwaad want dis nie asof ek nie elke maand tot dusver nie betaal het nie!Dis nog nie eens n maand nie en hulle sny my foon af!!!BELAGLI****! So begin ek met klientediens op die foon want dis totaal en al onaanvaarbaar!!!Na omtrent hele dag op die foon spandeer is steedsniks uitgerig nie!!!Hulle verwys jou vaan 1 persoon tot die volgende en jy word vir lank op hold gesit of word afgesny en dan moet jy van vooraf begin!!!Gaan vandag weer Vodacom winkel toe maar al wat hulle kan doen is n service request in te sit en daarvan weet ons almal nou by die tyd kom niks van nie!!!!! So ek wil almal net waarsku moet nie geld skuld vir Vodacom nie of n met hulle verskil oor n rekening nie want hulle is baie vinnig om jou geld te vat en te veel te vra en maklik jou foon aftesny maar as dit hulle fout is of hulle skuld jou geld kry jy dit nie so maklik terug nie!!!

So ek vra julle nou wat gemaak ek sit sonder foon en sal 10 teen 1 Augustus moet Julie ne Augustus se rekening betaal voor dit seker weer online gaan wees!!!Ek dink net nie dis reg nie!!!!

Groete

BAIE BAIE teleurgestelde Vodacom klient

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team