<p>Ek is n bejaarde persoon en loop moeilik. Ek het my data ****rak i ********** -1 na verstryking van die termyn gekanselleer. Vodacom het egter voortgegaan en nog n premie vanmy bank verhaal. Ek het telefonies probeer om die saak reg te stel, maar onder sukses. Ek het Vodacom te waterfront Bloemfontein besoek sondes sukses. Ek het toe na Vodacom te Mimosa maal besoek en na vyf keer nog nie sukses behaal nie. Ek het voorheen sukse met Hellopeter behaal en vertrou julle kan my weer help. Groot dankie</p> <p>.</p> <p>Siegfried Kapp</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,

Binne een dag het Vodacom op op die post gereageer. Roderiquie Lategan he die probleem binne drie minute opgelos, en gister is die geld in my rekening terug. Ek wonder nog steed wat is die doel van doe voorkantore met 15+ mense as niemand kan help nie , en die probleem is binne minute mt die regte mense opglos.
Baie dankie aan Hellopeter. en Roderique vir vlinke en vriendelike bystand.
Baie groete
Siegfied Kapp

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.