1 reviews | Active since Nov 2017
Mobile WiFi
Ek het n mobile wif in April 2017 per telefoon aangekoop by Vodacom Dit is per koerier by my afgelewer Het baie goed gewerk. Ongeveer n maand gelede het dit begin probleme gee. Dit s***el om een of ander rede self af. Dit bly net vir kort periodes aan waarna jy die battery moet verwyder en weer insit om die proses net weer te herhaal.
Ek het die komponent na die Vodacom Reapir Winkelin SomersetWes geneem. Hullehet dit ingeneem en getoets Binne 48 uur was dit terug by my. Die probleenm was egter terug en binne enkele dae is ek weer terug na die winkel. Die proses het homself herhaal en ek het die komponent 5 keer die afgelope maand terug geneem. Ek moes die winkel n 6 de keer besoek waarna die bestuurder na die probleem geluister het en ek is onverrigter sake weg Was vandag vir n sewende keer daar. Bestuurder gee my toe die Vodacom Custormer Care e pos adres en nommer. Ek het ges***el en is van bakboord na stuurboord gestuur. Blyk dat niemand verantwoordelikheid vir die probleem wou neem. Ek hetversoek dat iemand my sal s***el met wie ek die probleem kan uitsorteer. Daar is belowe dat n Supervisor my sal s***el. Nodeloos om te se niemand het myterug ges***el. Intussen sit ek met n ondiensbare Mobile WiFi, betaalmy fooie gereeld en niemand het n oplossing. Pateties as jy dink hoe groot Vodacom is. Ek het 5 selfoon ****rakte en my maandelikse rekening beloop oor die R 5 000-00 per mand Ek hoop regtig dat die oplossing gevond sal word en dat die skrywe sal help dat ander gebruikers nie soos ek sukkel nie
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
