HM
Hermien M

1 reviews | Active since Mar 2012

08 Apr 2015, 21:13

MISLEIDENDE ADVERTENSIE

As dit van my afhang sal ek op die spot my ****rakte kanselleer as ek kon.Ongelukkig vir my kan ek nie want daar is n penalty fooi wat ek sal moet betaal. Ek sal defnitief my ****rakte soos dit eindig kanselleer en oorgaan na n ander service provider wat nie hidden costs in hul ****rakte het nie<br> <br> Ek het 2 keer online aansoek gedoen vir n ****rak waar ek onmiddelik goedgekeur was hierdie week maar jul sales department antwoord nie hul fone. Nadat ek uiteindelik deurkom en die ****rak wil bevestig op dieselfde dag wat die nuwe deals verskyn op die website en shop deals word ek meegedeel deur die konsultant dat ek net moet onthou dat die prys die 1st mei verhoog gaan word.<br> <br> Hoekom adverteer jul n produk wat ek n 24 mnde ****rak teken vir daardie bedrag my consent slegs vir dardie bedrag en n paar dae later sit julle die prys op??????Hierdie advertensies sien ek as misleidend .Ek is baie ontevrede dat julle al my ****rakte se prys verhoog sonder my consent en met julle swak diens is dit nogal n klap in die gesig om meer geld te vat vir swak diens. Ek is ook onbewus van n nuwe consent wat ek geteken het vir n ander bedrag as ****rak bedrag.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply09 Apr 2015, 10:32
Official
Hello hermienmenmuir,

We are currently investigating this matter and will make contact with you regarding this.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites