AW
Annelize W

1 reviews | Active since Nov 2014

30 Aug 2022, 11:17

Migrate sonder toestemming Vodacom!!!!!!

Ek is 20 Julie 2022 ge****ak deur n Vodacom agent wat my wou migrate na n hoeer ****rak ek het verskeie kere nee gese maar die persoon het aan gehou. Begin Augustus 2022 het ek op my app in gegaan en gesien die persoon het my ****rak gemigrate meer as R300 meer vir die nuwe ****rat ek het dadelik en LET WEL binne 14 dae op die 1 Augustus 2022 vir Vodacom gebel en gese hulle moet dit kanselleer ek het daarna 2 keer Vodacom gebel en gese kanselleer Ek het vandag30 Aug 2022 weer gebel en na n lang gesukkel skielik n nr gekry en met n groot gesukkel terug gemigrate na n goedkoper pakket steeds R36 duurder wat die ****rak waarop ek was bestaan nie meer en ek moet nog R450 boete bt aangesien hulle my nou weer terug gemigrate het die nr is *** die eerste ****rak het my R173,04 gekos hulle het besluit sit my op na R337,39 ek is nou op R209 ek is baie ongelukkig oor die R450 penilties wat ek nou moet bt ek het binne hulle tydperk 14 dae die eerste keer bewus gemaak van die bedrog en vandag 30 Aug 2022 n nr gegee wat ek skielik moet bel wat my toe gehelp het maar steeds moet ek R450 bt hoekom !!!!!!!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Aug 2022, 12:01
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team