1 reviews | Active since Jan 2014
Maandelikse state
Oor Vodacome se diens kan mens nie kla nie, WANT DAAR IS NET MOOI GEEN DIENS NIE. uiters swak, en pateties. Altyd het ek my state gekry per epos, dis nou al seker n jaar wat ek elke maand moet gatlek en agter vodacome aan bel om my state van al 4 my rekeninge te kry. Regtig waar as mens nie betaal nie is julle vining om fone af te sit en te bel en eposse te stuur oor agterstallige rekeninge, maar as dit by die klient kom moet ons agter julle aanbel om ons eie goed uit julle tr kry. Rating vir diens uit 10 is minder as nul.<br> Ek is n hoogs ontevrede klient en glo my ek gaan geen ****rak van my met julle weer hernu nie, ek sal nooit weer n klient van julle wees of word nie. En my besonderhede is als reg by julle. epos adres is steeds deiselfde as van tevore niks het verander nie. Julle is vining om mens se rekeninge net te verhoog al het mens 24 maand ****rakte geteken, en betaal moet ons net betaal, en julle sit agteroor en verdien n helse salaris, ,met swak diens bygese. ek mors eintlik my tyd om vir julle n briefie te skirbbel hier want julle reply in elk geval net nooit nie. Weet nie of julle dink julle is bo ons verhewe nie.
Thank you for raising your complaint with our team.
A consultant will be in touch with you soonest.
Regards,
Consumer Website Team
Best regards,
Thank you for raising your complaint with our team.
A consultant will be in touch with you soonest.
Regards,
Consumer Website Team
Best regards,
