EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

10 Mar 2022, 10:25

Maak my rek reg.....

Julle diens is absoluut pateties verby. Nadat ek hoeveel keer laat weet het my rek is nie reg nie, gaan staan en wys julle my as n slegte betaler. Waar in die lewe doen jy dit. Nog nooit het ek van 2004 af wat ek die nommer en rek het ooit n betaling gemis nie. EK het dit genoem vir n agent waarmee ek gepraat het en hy my belowe dit sal nie my credit score affekteer nie en kyk net nou. Bly wys account in arrears by 1 month en dis n absolute leun. Maar julle sal mos nie worry nie. Nadat ek verlede week ook n epos gestuur het is ek nog steeds nie gehelp nie en ek word geignoreer.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply10 Mar 2022, 11:17
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team