1 reviews | Active since Jan 2014
Ek het ingebel na Vodacom omdat ek gesien het dat ek net 850Mb van my 10Gig anytime data oor het en daar was charges van 'n Vodafone live teen R10 per dag. Ek het ingebel en wou weet hoe dit moontlik is dat ek vir die eerste keer in die hele jaar wat ek nou al die ****rak het my 10gig so lank voor die einde van die maand kon opgebruik en die konsultant het net gese dat hy my nie kan help maar indien dit n fout is sal ek n boodskap kry en dit sal reggemaak word. En hy sal my vodafone live probleem log en iemand sal my ****ak toe niemand my die volgende dag ****ak nie het ek weer gebel en weer kon die konsultant nie vir my n verduideliking gee rakende my data nie en ook nie oor die vodafone live nie, ek het toe vir hom gevra maar hoe is dit moontlik dat ek extra charges op my rekening kan he as ek op n top up is toe word ek inkennis gestel dat ek nie op n top up is soos wat ek gevra het nie maar dat indien my data op is sal ek dan out of bundle rates gecharge word, ek het toe versoek dat hy my help om n limit op tesit, hy het toe n R50 (want dis die minimum van vodacom, nie soos MTN wat mens n R0 kan opsit) call limit opgesit en toe vanaand is my data nou heeltemal op en wragtig work ek nou gecharge vir out of bundle rates!!!! Vodacom is definitief nie eerlik met hulle kliente nie en steek die feite van hulle ****rakte en dienste weg net dat mens die ****rak moet uitneem!!!! Ek is glad nie gelukkig nie en sal nie gou weer 'n ****rak by hulle uitneem nie, dink ek sal eerder myne kanselleer en by vodacom n deal gaan vat.
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,

Good day,
As per our telephonic discussion, this query has been resolved. Please accept our apologies for any inconvenience caused.
You may review your rating on the Hellopeter website.
Regards,
Lucian

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.