1 reviews | Active since Jan 2014
****rakte wat net verhoog word.
Ek is al jare lank n klient van vodacom maar nie meer vir lank nie. ek het 4 ****rakte op my naam. eerstens kry ek nie meer my invoices per epos nie ek moet elke maand bel en vra en wag vir als. t****ens word my ****rak tariewe net verhoog sommer net deur vodacom verhoog. volgens my is n ****rak n fixed termyn en daardie bedrag betaal jy vir die 24 maande. die 2 taablets was 59 elk en die een ****rak was 357.50 en die ander een 377.50 = R853 per maand. nou betaal ek vir twee tablets 65 elk vir een foon 368.50 en ander een 388.50 = R887 n volle R34 meer. jammer dis onaanvaarbaar. ek soek al my geld terug wat ek meer betaal het en ek gaan defnitief na of cell c of mtn toe vodacom is geensins kliente vriendelik en worry niks oor hulle kliente nie. sit net ****rakte se pryse op soos hulle wil. nee ek soek my geld terug en ek glo ek is nie die enigste ontevrede klient nie.
Thank you making us aware of your complaint
Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
Regards
Consumer Website Team
Thank you making us aware of your complaint
Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
Regards
Consumer Website Team
