CJ
C J

1 reviews | Active since Jan 2016

01 Jan 2016, 17:43

****rak verbreuk

Ek het n ****rak by Vodacom Fleurdal hernu, ek wou nie n ander foon gevat het nie, die ooreenkoms was dat hulle vir my die BIS aktiveer by die nuwe ****rak op my ou handstuk. Ek sukkel vir die afgelope 4 maande wat ek Vodacom elke maand moet bel, dit kos geld en tyd en daar word net eenvoudig niks gedoen aan die saak. Ek het al gedreig dat ek hulle op sosiale media en koerante gaan plaas wat hulle dit net aflag.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply04 Jan 2016, 09:56
Official
Hello Tesie,

Thank you for your posting.

Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team