dB
deon B

1 reviews | Active since Aug 2016

09 Dec 2016, 11:34

****rak probleme

<p>Ek was mislei in Mei 16 met persoon van hoof kantoor waar ek onbewustelike vertel is hoe goeie klient is ek en dat ek kwalifiseer vir beter data ****rak en dat die koste sal afkom vanaf R139 na R 119 en dan 2 GB per maand kry, ipv 1 GB per maand, jul "BREK" mos oor oproepe wat record word, ek het in Jun 'n klagte gelè oor die aangeleentheid waarin 'n ander maatskappy ingetreë het om names my teenoor Vodacom te onderhandel, ek het eergister by die Vodashop in Kroonstad 'n staat getrek waar bewys is in Junie is my oorverhaling gekrediteer, nou word ek weer gedebiteer vir die R119 ekstra, my hoofrek nr is ********** 989 en die 3353 waarmee dit eindig, die t****e een , is die regte data ****rak, as jul dit sal oopmaak die rekening van my en die ander selnr daar kry van 2GB pm sal jul sien ek het nooit weer die wifi instrument gebruik nie, dit lè nog steeds in die oorspronklike pakkie en ek het dit na Junie nooit weer gebruik nie, nou ons het 'n keuse tov Vodacom, jul hoofkantoor bel my en sorteer die saak finaal uit, of ek gaan in Januarie 17 reguit na 'n plaaslike prokureur en dat hy vir my die saak uitsort, ek is gatvol vir @#$% diens deur Vodacom se hoofkantoor dienste, hierdie sogenaamde tele sales persone wat jul het, is onopgeleide mense wat kliente 'n klomp stront verkoop om 'n sale te kry en ek gaan dit laat stop!!!!</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply09 Dec 2016, 11:43
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,