1 reviews | Active since May 2017
****rak geregistreeer sonder Id en Proof of residents
<p>Ons was Sondag die 9de April ek en my man om n ****rak uit te neem die dame wat daar werk was deurmekaar met al die pakette en n uur later se hulle soek 3maande se bankstate en ons het dit aan haar verduidelik dat sy kaarte en id gesteel was maar nogsteeds het sy gese ons sal nplan maak daardie goed is nie belangrik het sy gese.. Tel sy op die rekenaar n copie van sy ou ****rak se id af en gebruik dit toe het en sy se vodacom is besig met credit vetting sy het ons in die week gebel en gese haar manger het gese hulle kan nie die ****rakte deur sit nie ons het terug gegaan die volgende sondag 16april het die manger my man gevra kan hy ****rak force approval toe het ek nee gese en die manger het dit so toe aanvaar en hulle sal die dokumentasie vernietig Nou het ons die 1Mei na n vodacom winkel om n ****rak uiteneem vir n samsung s8 toe se hulle ons het al klaar 3 ****akte en ons weet net van 1</p> <p> </p> <p> </p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team