1 reviews | Active since Jan 2011
Klagte oor rekening
Ek het in Februarie 2018 gekla oor my rekening. Nou word dit weer per epos gestuur. EK HET NIE INTERNET NIE EN KAN DIT NIE OOPMAAK NIE. Ek het dit vir julle gesê. Asseblief, stuur my rekeninge na my posadres. Ek wil die vets****ende verhoogings sien. Ek betaal immers daarvoor. Ek weet nie hoekom julle my gebel het as julle my versoek in elke geval geignoreer het.
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Goeie Dag
Soos ons op die oproep bespreek het, kan ons net u rekening via e-pos of mms stuur.
U kan ook die rekening nagaan deur die My Vodacom toepassing te installeer via Google Play. Ons vra weereens verskoning vir die ongerief wat u moes verduur.
Groete
Kim