JB
Johan B

1 reviews | Active since Mar 2015

18 Mar 2015, 15:22

Keeps on sending back the wrong Cell Phone!!!

Ek wil graag net aan amal vertel van my astronomiese probleem wat ek het met Vodacom se Hoofkantoor/Spesialiste/Bestuurders in Menlyn!!!<br> In Desember 2014 het ek 'n ****rak Selfoon by Nelsons Vodashop op Nylstroom gekry. In Januarie 2015 het die Selfoon begin probleme gee om op Internet in te gaan & het elke keer op dieselfde adress uitgekom. Ek't die Sel ingevat na Nelson's Vodashop in Nylstroom. Hule het my dadelik probeer help. Het selfs die Sel gerestore na factory settings maar niks wou werk nie. Die Sel is ingeboek om Menlyn toe te gaan vir Sagteware opgradering en om te probeer regmaak. Op 29 Januarie stuur hule vir my 'n sms om te laat weet dat die Sel nie reggemaak kan word nie en vervang/omgeruil gaan word met 'n ander Selfoon.Op die 3de Februarie kry ek weer 'n sms om te laat weet die Sel is by Nelson's Vodashop. Tot my verbasing vind ek uit dat hulle vir my 'n helemal ander tipe Selfoon gestuur het wat gladnie dieselfde kan dun as die oorspronklike Sel nie. Op die 10de Februarie kry ek weer 'n sms om te se dat die Sel weer teruggestuur is na Menlyn. Ek gaan na 'n paar dae weer terug na die Vodashop op Nylstroom & hule sien op die stelsel dat die Selfoon op die

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply19 Mar 2015, 16:51
Official
Hello helmloos,

We are currently investigating this matter and will update you regarding this.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites