DD
Desmondvd D

1 reviews | Active since Jul 2016

11 Aug 2016, 11:07

Kansellasie van Vodacom ****rakte

<p>Sederd my pa se afsterwe 10 weke gelede het ek oneindig probleme met die aflos en kansellasie van my oorlede pa se 2 ****rakte by Vodacom. Amptelike kwotasies was by die BaySide tak in Table View waar my pa gewoon het, aangevra en die aflosbedrae is dieselfde dag tenvolle betaal. Na baie oproepe, eposse en persoonlike besoek aan Vodacom hoofkantoor in Midrand, het nog niks opgelewer nie. Geen oproepe en of korrespondensie is tot vandag vanaf Vodacom ontvang nie en selfs al is die nodige dokumentasie aan hul kliëntediensafdeling asook regsafdeling gestuur. Met my besoek aan hul hoofkantoor moes ek WEER dokumentasie voorlê!!!!!!!! (vir die 3de keer) en tot nou na 2 weke nog geen terugvoering nie. Intussen het ek weer n rekening van Vodacom ontvang oor n kortbetaling op die aflosbedrag, maar ek het bewyse van amptelike aflosbedrae!!! Navraag aan die bestuurder van die TableView tak het die Bestuurder genoem dat hy nie verantwoordelik gehou kan word nie aangesien die betrokke personeellid wat my gehelp het nie meer daar werk nie.....wow!!!!!!! Ek laat die aangeleentheid nou daar want ek het meer as my plig gedoen. Wat meer moet ek dan doen????????</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply11 Aug 2016, 12:17
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team