HR
Hendrina R
1 reviews | Active since Mar 2012
12 Nov 2019, 08:21
kansellasie van ****rak
Ek het n ****rak by Vodacom,, *** dis n wifi router, vir die afgelope 5 maande kan ek net nie inkom om die wifi nie, as ek inkom is dit vir 5 minute dan gooi die wifi my uit, ek het al met hulle konsultante gepraat, en hulle het dit reg gestel, en vyf minute daarna sit ek weer met dieselfde problem, Ek wil he hulle moet die ****rak kanselleer en ek gaan geen ekstra uitstaande bedrae op daardie spesifieke ****rak betaal nie, aangesien ek geen nut het van my data nie, en ek dit elke maand moet verloor,
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Vodacom's replyOfficial
12 Nov 2019, 09:31Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Vodacom's reply12 Nov 2019, 09:31
Official
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
HR
Hendrina R's updateReviewer Update
12 Nov 2019, 16:26ek het nog steeds niks van Vodacom gehoor nie, my no *** link nie met my router nie, en hulle kry nie die problem opgelos nie , hiermee vra ek nou dat hulle die ****rak op daai nommer kanselleer aangesien hulle my geld neem elke maand en ek 20 gb, data in die water moet gooi dankie
HR
Hendrina R's update12 Nov 2019, 16:26
Reviewer Update
ek het nog steeds niks van Vodacom gehoor nie, my no *** link nie met my router nie, en hulle kry nie die problem opgelos nie , hiermee vra ek nou dat hulle die ****rak op daai nommer kanselleer aangesien hulle my geld neem elke maand en ek 20 gb, data in die water moet gooi dankie
