1 reviews | Active since Jan 2017
Kanselering van ****rak
<p>Ek het laas jaar 2 ****rakte gekanseleer. Ek het n kwitasie gekry en ek het dit betaal en gemerk ek wil oorgaan prepay to. Dit was gedoen. Maar ek moes vir 7 mande se airtime betaal het wat ek geen voordeel uit gekry het nie. So volgens my skuld Vodacom my daardie geld. Dit is oor die 3000.00 Ek het gister 27 Jan 2017 gebel om my ander ****ak te kanseleer. Die dame wat my gehelp het het my baie mooi verduidelik hoe moet ek maak en dis hoe ek agter gekom het dat Vodacom my geld skuld. Sy het vir my gese dat ek net my foon se geld kan betaal as ek oor wil gaan prepay toe en dat ek nie nodig het om die airtime ook te betaal nie. Baie dankie vir haar. Maar nou soek ek my geld van Vodacom. So as julle my kan help sal ek baie bly wees. </p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team