1 reviews | Active since Aug 2016

04 Aug 2016, 15:59

Kanseleering van ****rak

<p>Hallo Peter, ek is nou keelvol vir Vodacom!!! Van Januarie af probeer ek ń "mobile upgrading" kanseleer waar hulle ook toe nóg ń nuwe lyn bygesit het wat dan mos nie opgradering is nie! Elke keer sê die een bel ********** , bel hulle dan sit hulle jou deur na die afdeling na daai afdeling en druk dan dood of sê .... "jy moet winkel toe gaan". Nou om 7 maande al sukkel om dit reg te kry en geen reaksie te kry nie, wat moet ek doen? My ****rak kan nou her-nu word maar met dié probleem kan ek nie. Nou moet ek nogsteeds betaal vir ń foon waarvoor ek nou klaar betaal het en glad nie kan gebruik nie. Asb help my. D</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply05 Aug 2016, 04:55
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team