1 reviews | Active since Apr 2015
*** diens
Ek het n ****rak by Vodacom, eintelik 2 ****rakte, ek betaal R1300 n maand vir die twee ****rakte, nou het ek my 1 sim kaart verloor en ek moet nou n simswop doen. Gaan n mens in op vodacom se website [URL Removed] dan staan daar die volgende: You can easily do a SIM swap if you've got a new contract, lost your cellphone or bought a new cellphone.

You will need to contact your service provider or visit your nearest Vodacom Shop

You won't have to pay for the SIM swap to be done, but you will need to buy a new SIM card.

Nou het ek n sim kaart gaan koop en ek wil nou die simswop doen, en nou is daar ewe skielik n verskil met n pre paid simkaart en n ****rak simkaart. Word een van plasties gemaak en die ander een van goud dat daar n prys verskil is van R58?

Kan iemand asseblief vir my verduidelik wat is die verskil, want die simkaart word tog albei gemaak van plastiek en nie van iets anders nie.
Thank you for the posting.
The matter will be escalated to a consultant to investigate and assist.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
Thank you for the posting.
The matter will be escalated to a consultant to investigate and assist.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,