1 reviews | Active since May 2017
K2K diens!!!!!!!!!!!!!!!!!
Kan iemand asseblief vir my die volgende duidelik maak en verduidelik? Ek het 22 April 2020 aansoek gedoen vir n ****rak by Vodacom, ek het gevra dat my vrou se nommer asseblief die nuwe ****rak moet wees, en daar was vir my gese dit kan eers gedoen word sodra ek die nuwe ****rak sim kaarte het. Ek het 3 weke gesukkel om n adres te update met julle dat die fone by my afgelewer moet word. Dit het my geld en tyd gekos. So kry ek die fone en bel om die nommers oor te sit op ****rak. Toe word daar gese ek kan dit nie doen nie. Asaph Prince het my gehelp en dit is nou al n maand wat my goed nie reg is nie. Vanoggend bel n dame my en se my ****rak is agterstallig, ek bel toe en vra hoe is my rekening agrestallig en toe word daar vir my gese ek skuld R120.75 na daar n debiet order van my rekening verhaal is van R448. Ek wag nou al n week dat Asaph Prince terug kom na my toe na hy vir my n email gestuur het. Die is my 3de klagte en niemand help nie
