SvdM
Stefan van der Merwe
1 reviews | Active since May 2017
06 May 2020, 09:42
*** DIENS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is baie bedonderd vir julle mense. Ek het 23 April 2 ****rakte uitgeneem en vir julle konsultant Prince gevra ek wil n pre paid nommer gebruik as een van die ****rak nommers. Hy het gese ek moet die nuwe simkaarte he dan kan n mens dit verander dat my pre paid nommer n ****rak nommer word. Nou as ek bel kry ek verskonings dat dit gedoen moes gewees het toe ek die ****rakte uitgeneem het. Gaan luister na die oproepe en julle sal hoor ek het gese doen die verandering die dag toe ek die ****rakte uitgeneem het. Waarom moet ek so sukkel met julle mense om n klein simple eenvoudige ding te doen soos ek gevra het op 23 April. BEL MY!!!!!!!!!!!!!!
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Vodacom's replyOfficial
06 May 2020, 11:34Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team
Vodacom's reply06 May 2020, 11:34
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team
SvdM
Stefan van der Merwe's updateReviewer Update
06 May 2020, 11:40Ok so laat hulle my dan whatsapp, ek wag, my geduld raak nou bitter baie min!
SvdM
Stefan van der Merwe's update06 May 2020, 11:40
Reviewer Update
Ok so laat hulle my dan whatsapp, ek wag, my geduld raak nou bitter baie min!
SvdM
Stefan van der Merwe's updateReviewer Update
06 May 2020, 11:41Of my bel! Julle better julle *** uitsorteer ek is gatvol vir dom mense!
SvdM
Stefan van der Merwe's update06 May 2020, 11:41
Reviewer Update
Of my bel! Julle better julle *** uitsorteer ek is gatvol vir dom mense!
SvdM
Stefan van der Merwe's updateReviewer Update
12 May 2020, 09:46BEL MY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! JULLE IS BESIG OM *** DROOG TE MAAK EN JULLE DOEN NIE WAT JULLE BELOWE HET NIE!!!! ASAPH PRINCE HET BELOFTES GEMAAK
SvdM
Stefan van der Merwe's update12 May 2020, 09:46
Reviewer Update
BEL MY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! JULLE IS BESIG OM *** DROOG TE MAAK EN JULLE DOEN NIE WAT JULLE BELOWE HET NIE!!!! ASAPH PRINCE HET BELOFTES GEMAAK
