1 reviews | Active since Jul 2024
Johan oosthuizen
Hi ek is baie baie ongelukkig oor vodacom ek sukkel nou al amper 4 jaar met hulle oor n contrak nr wat gehack is . Die persoon het toegang tot alle op daar foon . Daar word data gekoop en bel tyd gekoop en goed op google ek het nou al hoeveel ***** sake oop gemaak en toe op n punt gekom waar ek wyer om dit te betaal want niemand wil my help nie . Daai rekening was nou amper R11000 rand . Waar ek daai nr se sim in my kas gebere het vir 3 jaar want ek het die foon en dim al vir vodacom gaan trug gee toe wyer hulle om dit te vat .toe bere ek dit in n toe gesluite plek maar daar word nog goed op my ****rak gekoop tot my ****rak is ge upgrade maar ek het nie eers toesteming gegee nie . Toe gee vodacom my oor aan die black list mense .so ek moes toe die R11000 betaal vir goed wat ek nooi gebruik het nie en al 4 jaar oor kla en rapoteer . Toe kry ek n man wat my gehelp het om my ander ****rakte laer te maak want daai persoon wat my goed gebruik het al my ****rakte toe geupgrade soos hy / sy dit wou hê . Nou toe ek my goed die maand wil betaal is my rek weer R2000 meer as wat ek moet betaal . 1 My vraag is hoe kan ek nou al 4 jaar hulp vra maar niemand wil my help nie . 2 hoe kan n ander persoon my goed upgrade sonder my toesteming . 3 hoekom is my rek elke maand meer en meer . Wat staan my nou te doen ek is moeg gesukkel
Best regards,
Best regards,
ID
Affidavit
3 Signatures
Once sent you will receive a ***** reference number. ***** will then investigate.
Regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
ID
Affidavit
3 Signatures
Once sent you will receive a ***** reference number. ***** will then investigate.
Regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,
