1 reviews | Active since Oct 2021
Impossible to cancel contract and no-one that are able to help
Ek het nie meer 'n Vadacom foonnommer nie. Skuus as julle my nie in die hande kan kry nie. Ekj HAAAAAT Vodacom en weet nie waar om te begin om my klagtes te lig nie. My ****rak het ongeveer 2jaar gelede expire en was op datum betaal. Toe bel 'n agent my om te hoor of ek nuwe ****rak soek. antwoord, needankie, sy moet asb my ****rak kanselleer en die nommer na TOP Up verander. Dit glo so gedoen en ek koop Top up. Toe op 'n dag, foon se belfasiliteit net af, maak nie saak hoeveel Top-up ek koop nie. Ek gebruik nie data, ons het WIFI by die huis. Toe begin my nagmerrie. Dit was in Lock down tyd. Na die tyd, besoek winkel. Glo nie ****rak gekanselleer nie, ek skuld hulle R4000. Onwaar! Nooit meer gebel of data gebruik nie. Waar is hulle kastige opgeneemde gesprekke. Ek vra: kanselleer dan asb dadelik en laat my toe om verder te Top-up. Glo gedoen en gekanselleer en ek stap 100kg ligter uit winkel. Maar 'n maand later nog geen belfoon. Gaan sien hulle weer. Toe is rekening R6000 selfde storie. einde verlede jaar Selfde storie. My rekekning is R9000! En rekening oorhandig, bel volgende nommer. Bel nommer en kom nie deur nie. Gister SMS Betaal R10000plus of foon is af. Nou is foon af. Sim gelock. Blixems. My foon van meer as 20jaar!
