PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

08 Oct 2015, 12:32

I***

Ek is al keel vol met Vodacom se outomatiese antwoord op e-mail wat jy stuur.Die vrae wat die ding vra maak nie sens nie.Eers vra hulle by waai bank jy is en as jy daarop antwoord vra hulle weer watter bank die debiet order is.
So karring n mens aan want alles word deur masjiene hanteer wat patete opstel wat geen sin maak nie.
Al wat ek van hulle wil weet wanneer kan ek update met my ****rak en dan is dit n gesloer met mail wat deur n masjien vir jou antwoorde ginireer.Wat n belaglikheid.
Dit is nie die eerste keer nie dit gaan nou al n paar keer so dat jy nie by n person uitkom nie.
Sodra jy hulle begin dreig dat jy nie jou ****rak gaan hernu nie dan kom daar n person terug na jou telefonies andersins nie.
Soos ek sal se is ek NOU KEELVOL VIR VODACOM.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply08 Oct 2015, 14:42
Official
Hello Ryk,

Thank you for making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards

Consumer Website Team

Best regards,