MB
Martin B

1 reviews | Active since Dec 2010

06 Apr 2016, 16:16

Hp computer deal

Ek is so spyt ek die stuk genors laptop by julle gekoop op n ****rak... Ek kan niks games speel , kan nie dvds kyk nie dit hou net op speel... Kan nie glo julle verkoop sulke gemors aan kliente en verwag die kliente moet happy met dit wees nie... Die is my 4 de klagte oor dieselfe ding terloops ... Maar julle gee niks om nie want julle klaar julle geld mos gekry

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply07 Apr 2016, 06:52
Official
Hello Marujansen,

Thank you for making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
SA,Consumer Website Team

Best regards,