1 reviews | Active since Feb 2015
Ek was geinvoice deur Vodacom op die volgende datums met die belaglike bedrae:

1. 30/11/2014 - R2395.29
2. 03/12/2014 - R2172.83
3. 03/01/2015 - R1782.86
4. 03/02/2015 - R1879.85

Die is onnodige hoe bedrae wat nie sin maak nie as ek bel dan se hulle dat ek gebruik meer data as wat ek moet. Ek het n voluntary call limit op maar okay.
Ek het al n rooter gaan koop en die 5GB hou net tot die 7de toe van elke maand dan is dit ook klaar.

Ek sou n external by die rooter kry van Vodacom af en hulle sou my bel in Januarie as hulle stock gekry het maar, ek het niks gehoor of gekry nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.