IJvR
Ilmari Janse van Rensburg

1 reviews | Active since May 2011

26 Feb 2016, 10:36

Het nog steeds probleme met die foon

My man se foon het ingegaan vir reperasies. Ingehandig by Cresta repairs winkel op die 29/12/2015. Het die foon terug gekry op die 15/01/2016. Het die foon weer op die 14/02/2016 terug gevat na Cresta toe want die foon was nie reg. Het self aan en af gegaan. Die screen het weer los gekom en die memory kaart \brand\" en die kamera het nie gewerk nie. Russel het my man gebel en gese hy sal na die foon kyk en seker maak hy word reg gemaak. Het die foon weer op die 20/02/2016 gaan haal en net daar gelos want die screen was nog steeds los, tel nie die sim kaart op nie en die foon het baie warm geword (nuwe probleme). Ons het met Leon gepraat (telefonies) en hy het gese dat hy dit persoonlik sal hanteer en na die repair centre sal vat en die foon persoonlik sal toets as hy hom terug gekry het. Het gister gebel en met Leon gepraat en vir hom gevrae wat gaan aan met die foon want mens hoor niks van hulle nie, hy sou my terug gebel het maar ek het nog niks van hom gehoor nie. Dit is al amper 2 maande wat ons so sukkel om net die foon reg gemaak te kry. Komplimente aan Danielle, Johanna en Carlo. Van Leon die bestuurder kan ek nie dieselfde se nie. Oorweeg om te skuif na ander cell provider"

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply26 Feb 2016, 13:17
Official
Hello Ilmari,

Thank you for taking the time to voice your concern about the level of service received.

A consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team