1 reviews | Active since Jan 2019
ASB HELP!!!
Ek het gister 21/01/2019 n upgrade gedoen vir n foon ens by Vodacom ********** en my vrou het dit bespreek en ons kan nie die ****rak bekostig nie.
Ek was nou 22/01/2019 11uur by hulle met die ****rak en foon wat nog geseel is soos ek dit by Vodacom mall@reds gekry het om dit te kanseleer.
Hulle weier om dit te doen. Alles is geseel soos ek dit gekry het en het die persoon gevra wat as ek en my vrou anders besluit?
Die persoon se vir my solank dit in 7dae gebeur, en die foon is geseel soos ek dit gekry het sal daar nie n probleem wees nie.
Vandag Die manager van Vodacom mall@reds se vir my die 7dae is net vir die foon as daar iets verkeerd is dan stuur hulle hom terug.
Wat staan ek te doen. Moet ek my ombits man laat weet... Voel hulle maak verkeerd...
Asb help....
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.