ST
Stephanie T

1 reviews | Active since Jun 2020

08 Jun 2020, 13:57

Help asseblief. Vodacom kan nie hiermee wegkom of tevrede vol met hulle swak diens nie.

Op 12 Mei 2020 ondervind ons n kragonderbreking. Ons Vodacom toring doen skade op. Ons kan bel maar het sleg tot geen data konneksie. Ek rapporteer die toring by ons Telkomtegnikus want Telkom gee transmissie vir Vodacom. Hy laat weet Vodacom is inkennis gestel. Op 13 Mei besoek Vodacom tegnikuste die toring maar seine bly steeds swak tot geen seine. Ek rapporteer weer daagliks maar geen reaksie. Op 22 Mei stuur ek email na direkte klagte na Vodacomtegnikuste in PE. Ek kry antwoord terug daar is mayor fout op toring. Fout reggestel. Steeds geen data konneksie nie. Daarna stuur ek feitlik elke dag op Whatsup of email. Ek kry geen reaksie nie. Ek het bewys van alle korrespondensie. Op 2 Junie ****ak 'n telkomverteenwoordiger my en sê die 3G equipment op toring werk nie en Vodacom sal weer tegnikus uitstuur. Op 3 Junie sê Vodacom die fout is oorgeplaas na Mobax want die transmissiekaart is foutief. Mobax sal op 4 Junie teen 12 uur op die berg wees by toring. 5 Junie Mobax het nie opgedaag nie. So ek stuur weer 'n email na tegnikus in PE aan vodacom waarop ek nie eers meer geantwoord word nie. Vandag is dit 8 Junie en Vodacom en Mobax is onop****rbaar. Is dit die aanvaarbare norme in SA. Ek het bewyse van elke Whatsupp en email. 'n Hele paar. 28 dae later en steeds geen seine. Ek sal bly wees as 'n konsultant my kan email dat kan ek al die emails en whatsupp's boodskap aanstuur vir volledig opsomming van klagtes ingedien. Ek betaal 9 Vodacom selfoon en data ****rakte. Nog nooit so gesukkel nie. Ek het kinders wat in hierdie lockdown tyd moet aanlyn skoolgaan en 'n student wat more met aanlyn eksamen begin. Ek ry elke dag 50km dorp toe en 50km terug omdat ons op 'n plaas bly om my kinders by sein te kry om hulle skool en universiteitswerk te kan submit. Ek is sommer plain gatvol vir hierdie patetiese diens deur Vodacom. Ek betaal elke maar klok**** my rekeninge, maar hulle kan die hulle probleme oplos nie. Dit begin nou belaglik raak en my uitgawes neem toe met petrol van betaal moet word en 9 vodacom****rakte wat betaal moet wees

Help asb. Ek is desperaat.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply08 Jun 2020, 14:11
Official
 
Dear Customer, 
 
Thank you for making us aware of your complaint. 
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. 
 
***Please note*** Beware of phishing ****s. 
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details 
 
Regards, 
 
Vodacom Consumer Website Team 
ST
Stephanie T's update08 Jun 2020, 14:31
Reviewer Update
Thank you, at least reaction. The problem are at Suurberg tower, Camdeboo Conservancy, Graaff-Reinet. We only have Vodacom. Not landlines in this area are working so we are totally dependant on your services.