NH
Nikki H

1 reviews | Active since Feb 2015

10 Feb 2015, 15:05

Grootste grap van die jaar!!

Ek koop n Lenovo Tablet ter waarde van R7000 by Vodacom. Die Tablet is 11 mnde oud en ek sukkel al n geruime tydjies om dit te charge....
Ek klim in my voertuig en ry na ons naaste Vodacom - Kimberley - 110km van ons. Net om daar te kom en die dame vertel my dat hulle nie die tablet kan in neem nie - hulle werk nie met Lenovo nie (maar ons verkoop dit!!).
Volgens haar moet ek dit na lenovo neem - JHB - 400km van my....
Terug by die huis 200km later en geen hulp s***el ek vir vodacom... word van een persoon na die volgende deur gesit, net om te hoor hulle sal dit uitsorteer en my terug s***el... tot nou toe niks...
Na vele ander oproepe word ek in kennis gestel dat ek dit moet instuur JHB toe. Doen al daardie moeite en daar besluit lenovo hulle soek die ****rak....Vodacom wil dit nie gee - moet dit eers op skrif stel....nadat ek die ****rak kry stuur ek dit aan.
Lenovo laat weet - JAMMER MEV. ONS KAN NIE DIE TABLET HERSTEL NIE - KOOP MAAR N ANDER EEN!!!?????
Ek het dan nog nie eens n jaar betaal aan die een en nou moet ek n ander een koop??? Waar is die waarborg??? SWAK SWAK SWAK

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply11 Feb 2015, 06:50
Official
Hello Wat nou nog?,

We do thank you for the posting.

The matter will be referred to a consultant to investigate and assist with resolution.

Kind regards

Vodacom Consumer Website Team