AS
Alice S

1 reviews | Active since Nov 2024

27 Nov 2024, 08:47

Goeie diens

Ek Wil net vandag vir Moize Theron by die Spar tak in lhp baie baie dankie sê vir sy goeie diens, vriendelikheid en sy mens wees,ek wou eintlik net navraag oor die wifi gedoen het en na presies 3 ure is ek in sy winkel en als is goed en reg ek kon net teken.weereens dankie Moiza dit is lekker om saam jou te werk.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply27 Nov 2024, 09:34
Official
 Dear Customer,  We are glad to hear of the service that you received.  Great service goes a long way in improving the customer experience and we will always strive to achieve this. We will send this to the respective management for the necessary reward and recognition.  Regards,  Consumer Website Team