1 reviews | Active since Jun 2017
Geld wat wegraak(Lugtyd)
<p>Die geld op my Vodacom ****rak bly verdwyn teen R7.50 per dag. Elke keer verseker Vodacom my dat daar niks van my ****rak afgaan nie maar ek sien die geld verdwyn. Hulle app werk heel gereeld nie goed nie en dan kry jy skewe saldos maar wanneer ek die regte saldo kry is die geld weg. Vir die laaste maand monitor ek die rekening en het nie die nut van die foon nie. Ek wil nie bel nie want dan is dit moeilik om te ****roleer. Ek het 5 ****rakte en vermoed dit gebeur op van die ander ook. Ek oorweeg nou na die derde keer wat ek hier klae om 'n kriminele saak by die polisie oop te maak. Daarvoor gaan ek nog mense soos ek nodig he. Ek sal my besonderhede met die volgende rondte opsit want ek glo nie meer Vodacom kan my probleem oplos nie.</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Good day
Feedback has been provided to you on above matter. Once again, please accept our sincerest apologies for the inconvenience caused.
Kind Regards,
LA

Na ek Vodacom 3 keer op hello peter gesit het en 3 mense my verseker het daar is geen WASP's op my rekening nie ontdek vodacom skielik dat ek subscibe het vir 'moevies en games'. Die ****rak is nog nuut waarom sou ek nou na jare subscribe. Hulle laat weet my my aansoek vir terugbetaling is afgekeer. Ek wil nie geld he nie net satasfaksie. Die probleem is nou opgelos maar hoekom moes ek eers dreig.