DW
Debbie W
1 reviews | Active since May 2023
09 May 2023, 14:44
GEIN SEIN VIR DAE - BAIE SWAK DIENS
VILJOENSKROON HET VANAF MAANDAG, 8 MEI 2023 - TANS GEEN SEIN VODACOM LEWER SWAK DIENS
VODACOM HET MY GELYS OP CLEARSCORE DAT EK AGTERSTALLIG IS, MAAR MY REKENING IS OP DATUM. LAASMAAND HET MY DEBIETORDER NIE AFGEGAAN VIR EEN OF ANDER REDE, EK HET HUL GE****AK EN DIE DEBIETORDER IS SUKSESVOL DEUR MY BANK. HIERDIE INSKRYWING OP CLEARSCORE MOET ONMIDDELLIK HERSTEL WORD.
VODACOM HET 'N TEGNIKUS UITGESTUUR OM DIE TORING TE KOM DIENS, MAAR GEEN SUKSESVOLLE TERUGVOER WORD ONTVANG NIE, INTEENDEEL RAAK HUL ONGESKIK AS MENS ONGEDULDIG RAAK, WANT MENS KAN NIE 'N DIENS AAN ONS KLANTE LEWER NIE.
DIT BELEMMER MY CLEARSCORE RATING TOTAAL EN AL.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Vodacom's replyOfficial
09 May 2023, 16:21Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Vodacom's reply09 May 2023, 16:21
Official
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details.
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
DW
Debbie W's updateReviewer Update
09 May 2023, 16:43Ek het "GEEN" sein nie, so daar kom slegs 'n "notification" deur van 'n missed call.
DW
Debbie W's update09 May 2023, 16:43
Reviewer Update
Ek het "GEEN" sein nie, so daar kom slegs 'n "notification" deur van 'n missed call.
DW
Debbie W's updateReviewer Update
22 May 2023, 09:09Ek het op 'n epos reageer wat op 9 Mei 2023 aan my gestuur is deur Vodacom,
Tot vandag geen terugvoer ontvang nie.
Ek versoek dat die "arrears" wat getoon word op my Clearscore onmiddellik verwyder word.
My rekening is tot op datum vereffen.
Tot vandag geen terugvoer ontvang nie.
Ek versoek dat die "arrears" wat getoon word op my Clearscore onmiddellik verwyder word.
My rekening is tot op datum vereffen.
DW
Debbie W's update22 May 2023, 09:09
Reviewer Update
Ek het op 'n epos reageer wat op 9 Mei 2023 aan my gestuur is deur Vodacom,