PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

27 Feb 2016, 13:51

geen teaksie op 111

dit help nie jy s***el 111 om n problem met Vodacom te bespreek nie.Ek het seker vir 15 minute aangehou en dan se die voice net hulle s***el my deur na iemand toe en dit is dit.dit wil voorkom dat so baie mense problem met Vodacom het dat hulle nie antwoord nie of nie wil help nie.<br> Ek het in my desmoods nie sulke treurigheid teegekom nie.as jy wel gehelp word word die problem nie opgelos nie en ploeter hulle daar by Vodacom net aan.eerlik waar as my ****rak by hulle verstyk sal ek dit nie weer met hulle hernu nie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply27 Feb 2016, 16:06
Official
Hello Ryk,

We are currently investigating this matter and will update you regarding.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites