JM
Jean-Pierre Maritz

1 reviews | Active since Jan 2014

13 Jun 2016, 19:36

Geen hulp... onprofessioneel

Geagte Vodacom

Ek sukkel sedert einde April om my ****rak gemigrate te kry en dan 'n sim swop te doen vir die nuwe simkaart om te kan werk. Ek het nou al jul customer care lyn vele keer gebel, verlede week se 1 oproep was meer as 60 minute, en ek word deurgesit van een onbekwame skepsel na die volgende!

Ons is vandag op 13 Junie, amper 2 maande sedert my opgradering en steeds sit ek met my nuwe foon wat nie werk nie!

Julle is 'n absolute grap, en 'n bitter onvolwasse besigheid wat betref kliente diens! Julle personeel is nie opgewasse om op die nuwe sisteem te werk nie, en gevolglik frustreer dit kliente. Julle aanlyn opgradering span het my rekening so opgevoeter dat ons plaaslike Vodashop my nie eers kan help nie. Julle supervisors belowe om terug te bel, maar dit gebeur nie. Julle tegniese span belowe om terug te bel, maar dit gebeur ook nie.

Ek wag op julle spoedige terugvoer oor hoe ons die situasie gaan oplos.

Dankie

Dis nou al 2 maande van oproepe-geduld en vertroue maar julle het my nou duidelik te vêr gedruk.

Sort my foon uit voor 14/6/16 , 17:00.

Vandag op fb se julle ek moet n epos stuur net om presies dieselfde epos wat ek elke keer met julle terug ontvang .

Ek vat die beslis verder.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply14 Jun 2016, 07:14
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team