J
Juland

1 reviews | Active since Nov 2023

07 Jan 2025, 06:48

Geen diens geen sein

Ons het al vanaf 12 Desember 2024 geen sein, geen wi-fi en behoorlike opvangs nie. Dit is as gevolg van gesteelde kabels. Niemand kan vir ons se wanneer gaan die probleem opgelos word nie. Maar hulle wil ons sim blok omrede dit nie gebruik word nie. Jy moet betaal vir diens maar wayse diens kry jy.... Werklik waarvis julle tegnikuste vir so n noodgeval, ons leef nie meer in die grot tydperk nie

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply07 Jan 2025, 08:05
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details. Regards, Vodacom Consumer Website Team